Gary Barr eetstel in Parow, Western Cape for sale

Gary Barr eetstel

Gary Barr eetstel. Dit is ‘n goud en wit eetstel en Gary Barr se handtekening is in elke stuk se goue rand ingraveer. Daarby is ook ‘n sertifikaat.Die stel bestaan uit:
58 stukke met 8 van elk soos koppies, pierings, kleinborde en so meer soos  op  foto kan sien.
Indien u belangstel, kan u ‘n aanbod maak.
Johanna van Rooyen
Strand